10 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
10 Oktober is die 283ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (284ste in skrikkeljare). Daar volg nog 82 dae.
Sep - Oktober - Nov | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 732 - Charles Martel en die Franke verslaan 'n groot leër van die More naby Poitiers tydens die Slag van Tours.
- 1899 - Frans-Soedan word verdeel - die 11 suidelike provinsies word deel van Frans-Guinee, Ivoorkus en Dahomey.
- 1995 - Suid-Afrika se President Nelson Mandela besoek Genadendal in die Wes-Kaap.
[wysig] Geboortes
- 1825 - Stephanus Johannes Paul Kruger, President van die Zuid-Afrikaansche Republiek († 1904)
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Dankseggingsdag in Kanada en Columbusdag in die Verenigde State; Onafhanklikheidsdag in Kuba (1868) en Fiji (1970); Dubbel tiende dag in Volksrepubliek van Sjina.