Swartland en Weskus Herald
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Swartland en Weskus Herald is 'n onafhanklike gemeenskapskoerant wat elke Donderdag sedert 29 April 2002 op Malmesbury in die Wes-Kaap uitgegee word. Die sirkulasie is sowat 6 000 per week. Die Herald het ook kantore op Piketberg en Saldanha. Die uitgewer is Gerard Grobler en die redakteur Morné van Rooyen.