Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wes-Kaap - Wikipedia

Wes-Kaap

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Provinsie Wes-Kaap
iPhondo leNtshona-Koloni
Western Cape Province
Oppervlakte 129 370 km² (10,6% van S.A. oppervlakte)
Bevolking (2001) 4 524 335 (10,1% van S.A. bevolking)
BBP 14,6% van S.A. BBP
Tale Afrikaans (59%), Engels (20%), Xhosa (19%)
Etniese groepe Kleurlinge 53,9%, Swartes 26,7%, Blankes 18,4%, Asiate 1,0%
Hoofstad Kaapstad
Ander belangrike stede en dorpe Genadendal, Hermanus, George, Stellenbosch, Paarl, Wellington, Worcester, Robertson, Knysna, Swellendam, Oudtshoorn
Eerste minister Ebrahim Rasool (ANC)
Kaapstad, met die N2-snelweg in die voorgrond
Vergroot
Kaapstad, met die N2-snelweg in die voorgrond

Die Wes-Kaap is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Kaapstad. Dit het in 1994 'n afsonderlike provinsie geword toe die ou Kaapprovinsie in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap opgedeel is.

Kaapstad is ook Suid-Afrika se Moederstad en wetgewende hoofstad en huisves die imposante Parlementsgebou. Die Kaapstadse hawe is die naasbesigste hawe in die land (ná Durban).

Ander belangrike plekke is onder meer Stellenbosch, die Paarl, Beaufort-Wes, George, Oudtshoorn, Saldanhabaai, en Worcester.

Inhoud

[wysig] Demografie

Bevolking (2001-sensus): 4 524 335. Tale: Afrikaans (55,3%), gevolg deur Xhosa (23,7%) en Engels (19,3%).

[wysig] Geografie

Uitsig oor Kaapstad en die Tafelberg
Vergroot
Uitsig oor Kaapstad en die Tafelberg

Die provinsie met 'n oppervlakte van 129 390 vierkante kilometer lê in die suidweste van die land, met die Atlantiese Oseaan aan sy westekant en die Indiese Oseaan in die suide. Die Noord- en Oos-Kaap lê onderskeidelik noord en oos. Die gebied om Kaapstad is 'n winterreëngebied, terwyl die suidelike deel langs die Indiese Oseaan die hele jaar deur reën ry. 'n Deel van die barre Groot Karoo lê in die Wes-Kaapse binneland. 'n Ketting van bergreekse, waaronder die Sederberg, Hexrivierberge, die Outeniekwas en die Tsitsikamma skei die kusgebiede en die binneland.

[wysig] Wet en regering

Die hoofstad van die Wes-Kaap is Kaapstad. Die Eerste minister is Ebrahim Rasool en die Direkteur-Generaal Gilbert Lawrence. Die Grondwet van die Wes-Kaap is in 1998 aanvaar en in al drie amptelike tale van die provinsie (Afrikaans, Engels en Xhosa) beskikbaar.

Die parlement van die Wes-Kaap het sy setel in Kaapstad en voer die wetgewing volgens die provinsiale belange, wat in die Gronwet van Suid-Afrika bepaal is, deur, onder meer op die gebied van landbou, onderwys, omgewingsake, gesondheidssorg, behuising, taalbeleid, toerisme, handel en welvaart. Die setelindeling in die Wes-Kaapse parlement is: African National Congress 19, Demokratiese Alliansie 12, Nuwe Nasionale Party 5, Onafhanklike Demokrate 3, ACDP 2 en UDM 1.

Die Wes-Kaapse regering se begroting beloop in 2004 R16,4 miljard.

[wysig] Ekonomie

Die Wes-Kaap is 'n belangrike sentrum vir handel, nywerhede en die landbou en 'n vername wynproduserende streek. Bewewens druiwe, word ander vrugte asook groente gekweek. Noord en oos van Kaapstad is koring 'n belangrike gesaaide. Vissery is die belangrikste bedryf langs die weskus, en in die Karoo word met skape geboer. Toerisme is ekonomies van die uiterste belang in die Wes-Kaap. Oudtshoorn is volstruiswêreld en huisves die skouspelagtige Kangogrotte.

[wysig] Bronne


Vlag van Suid-Afrika

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Tuinroete | Klein Karoo

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Breederivier | Breederivier/Wynlande | Breedevallei | Kaap Agulhas | Sederberg | Sentraal-Karoo | Kaapstad | Drakenstein | George | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Plettenbergbaai | Prins Albert | Saldanhabaai | Suid-Kaap | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg |

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com