Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Schiedam - Wikipedia

Schiedam

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Schiedam is 'n dorp wat naby Rotterdam in Nederland geleë is, aan 'n rivier die Maas, by die monding van die klein riviertjie die Schie. Dit is die dorp waar Jan van Riebeeck, die stigter van die eerste Europese kolonie in die Kaap die Goeie Hoop grootgeword het.

Schiedam het ontstaan op dieselfde wyse as sy groot buurstad, Rotterdam: naby die monding van die riviertjie die Schie het die ambagsman Dirk Bokel in ongeveer 1250 (waarskynlik) 'n dam gebou om die polderland te beskerm teen die seewater. Handelaars het hulle by die dam gevestig, omdat hulle vanaf Schiedam handelsware na Delft, Leiden en Haarlem kon verskeep. Die dorpie het in 1275 stadsregte gekry van Aleida van Avesnes, die suster van graaf Willem II van Holland. Hulle het hier 'n kasteel gebou, die "Huis te Riviere" of "Huis Mathenesse". Oorblyfsels van 'n burg of kasteeltoring wat deel uitgemaak het van die kasteel, is nog te sien in die sentrum van Schiedam, langs die stadskantoor (munisipaliteit) van Schiedam.

Vanaf die vyftiende eeu het 'n gebruik naamlik die vereering van die Heilige Vrou Liduina ontstaan. Sy het in Schiedam gewoon. Later het die stad belangrik geword weens die vangs van haring, 'n vissoort wat soos 'n harder lyk.

In die agtiende eeu het jenewerstokery ontwikkel in Schiedamse. Tientalle distilleerderye het Schiedamse jenewer oor die hele wereld uitgevoer. Tans word daar nie meer jenewer gestook nie. Die vyf koringmeule (De Noord, Walvisch, Drie Koornbloemen, Nieuwe Palmboom en Vrijheid) is die hoogste meule in die wêreld.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com