Mensa (sterrebeeld)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
||||
---|---|---|---|---|
Latynse naam | Mensa | |||
Genitief | Mensae | |||
Afkorting | Men | |||
Grootte | 153 vierkante grade |
|||
Regte klimming | 5 h 23 min 23 s | |||
Deklinasie | -77° 46' 48" | |||
Sigbaarheid | 0° N tot by 90° S | |||
Meridiaan | 20 Januarie, 22h00 | |||
Helderste ster - skynbare ligkrag |
α Men 5,08 |
|||
Sterre met 'n skynbare ligkrag ≤ tot by 3 |
-- | |||
Sterre met 'n skynbare ligkrag ≤ tot by 5.5 |
-- | |||
Aangrensende sterrebeelde |
• Chamaeleon • Dorado • Hydrus |
Mensa of die Tafelberg behoort tot die klein sterrebeelde van die Suidelike Halfrond wat taamlik laat afgebaken is en dus geen antieke mitologie het nie. Mensa kry sy naam van die Franse sterrekundige Abbé Nicolas de Lacaille, wat in 1752 in Kaapstad (Suid-Afrika) bly en dit vanuit sy uitkykpunt op Tafelberg ontdek.
'n Mens kan Mensa net vaag uitken in die sterrehemel, maar kan die suidelikste derde deel van die sterrestelsel Groot Magellaanse Wolk (LMC vir Large Magellanic Cloud op die tabel se sterrekaart) as baken neem om die sterrebeeld te vind. Moontlik het Nicolas de Lacaille hierdie sterrestelsel, wat bo-op Mensa lê soos die wolke van Kaapstad se Tafelberg, ook as aanleiding vir sy benaming geneem.
Die 88 moderne sterrebeelde |
Andromeda | Antlia | Apus | Aquarius | Aquila | Ara | Aries | Auriga | Boötes | Caelum | Camelopardalis | Cancer | Canes Venatici | Canis Major | Canis Minor | Capricornus | Carina | Cassiopeia | Centaurus | Cepheus | Cetus | Chamaeleon | Circinus | Columba | Coma Berenices | Corona Australis | Corona Borealis | Corvus | Crater | Crux | Cygnus | Delphinus | Dorado | Draco | Equuleus | Eridanus | Fornax | Gemini | Grus | Hercules | Horologium | Hydra | Hydrus | Indus | Lacerta | Leo | Leo Minor | Lepus | Libra | Lupus | Lynx | Lyra | Mensa | Microscopium | Monoceros | Musca | Norma | Octans | Ophiuchus | Orion | Pavo | Pegasus | Perseus | Phoenix | Pictor | Pisces | Piscis Austrinus | Puppis | Pyxis | Reticulum | Sagitta | Sagittarius | Scorpius | Sculptor | Scutum | Serpens | Sextans | Taurus | Telescopium | Triangulum | Triangulum Australe | Tucana | Ursa Major | Ursa Minor | Vela | Virgo | Volans | Vulpecula |