Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Feodalisme - Wikipedia

Feodalisme

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Roland lê die eed van trou aan Karel die Grote af; uit 'n chanson de geste-manuskrip
Vergroot
Roland lê die eed van trou aan Karel die Grote af; uit 'n chanson de geste-manuskrip

Die feodalisme of leenwese was 'n stelsel wat die maatskaplike, politieke en ekonomiese lewe van die Europese Middeleeue gekenmerk het. Die term is afgelei van die Oud-Duitse woord fihu (vee) (wat destyds gelykstaan aan besit) en verskyn as Middellatyns feudum. Die feodalisme het betrekking op die verhouding tot ondergeskiktes wat op twee verskillende gebiede ontwikkel: Die verhouding van boere tot grondbesitters en die betrekkinge tussen vasalle en here.

Die stelsel is gebaseer op die eed (foedus) wat 'n leenman aan sy leenheer (die koning in die algemeen) afgelê het.

[wysig] Oorsprong

Die feodale stelsel het sy oorsprong in die vroeë Middeleeue, toe die polities-ekonomiese basisse van die antieke en Germaanse samelewings begin versmelt. Ná die volksverhuising ontwikkel in die voormalige Romeinse Ryk 'n aantal Germaanse koninkryke. Die feodale instellings ontstaan eeue later, omtrent 800, in die Frankiese Ryk, waar die boere ná 'n lang reeks van oorloë en invalle van die Wikings, Sarasene, Magjare en ander vreemde troepe ekonomies geruïneer is en afhanklik begin word van die feodale grondbesitters.

Die kerngebied van die Europese feodalisme is Noord-Frankryk, wat deur 'n suiwer en hoogs ontwikkelde vorm van die leenwese gekenmerk is. In Suid-Europa, veral Spanje, Languedoc en Italië, het die erfenis van die antieke tydperk bewaar gebly. Hier bly 'n grooter gedeelte van die land vry van leenverhoudings, terwyl ook die stedelike kultuur anders as in die noorde van Europa nie uitgewis is nie. In Languedoc en Italië beleef die stede vanaf die 10de eeu selfs 'n nuwe bloeitydperk.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com