Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
12 Maart - Wikipedia

12 Maart

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Maart 12 is die 71ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (72ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 294 dae in die jaar.

Feb - Maart - Apr
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 515 v.C. - Konstruksie van die Tempel in Jerusalem word voltooi.
  • 1664 - New Jersey word 'n kolonie van die Brittanje.
  • 1894 - Coca-Cola vir die eerste keer in bottels verkoop.
  • 1912 - Die Girl Guides (later hernoem as die Girl Scouts in die VSA) word gestig in die VSA.
  • 1913 - Canberra word die hoofstad van Australië.
  • 1928 - In Kalifornië, breek die St. Francis-dam en 400 sterf.
  • 1930 - Mahatma Gandhi lei 'n 200-myl protesmars na die see ten spyte van die Brittanje se opposisie, om te protesteer teen die Britse monopolie op sout.
  • 1933 - Groot Depressie: Franklin Delano Roosevelt spreek die nasie toe vir die eerste keer as President van die Verenigde State.
  • 1938 - Anschluss: Duitse troepe beset Oostenryk; anneksasie word die volgende dag verklaar.
  • 1940 - Winter War: Finland teken 'n vredesverdrag met die Sowjet Unie. Finse troepe en die oorblywende populasie word onmiddelik ontruim.
  • 1947 - Die Truman Doctrine is verklaar om die verspreiding van Kommunisme te keer.
  • 1951 - Die Dennis the Menace teken prent verskyn in koerante oor die VSA vir die eerste keer.
  • 1968 - Mauritius verkry onafhanklikheid.
  • 1987 - Les Misérables open in Broadway.
  • 1992 - Mauritius word 'n republiek maar bly 'n lid van die Britse Statebond.
  • 1993 - Verskeie bomme ontplof in Bombaai, Indië en ongeveer 300 mense sterf, en verskeie meer word verwond.
  • 1993 - Noord-Korea kernwapenprogram: Noord-Korea sê dat hulle beplan om te onttrek van die Nuclear Nonproliferation Treaty en weier om inspekteurs toegang te gee na kernterreine.
  • 1994 - 'n Foto van Marmaduke Wetherell, voorheen beskou as 'bewys' van die bestaan van die Loch Ness-monster, bevestig as 'n poets.
  • 1997 - Mikail Markhasev word gearesteer in Los Angeles, Kalifornië vir die skiet van Bill Cosby se 27-jare-oue seun, Ennis Cosby.
  • 1999 - Voormalige lede van die Warsaw-verdrag Czech Republiek, Hongarye en Pole sluit aan by NATO.
  • 2002 - In Texas word Andrea Yates skuldig bevind van die verdrinking van haar vyf kinders op Junie 20, 2001. Sy word later tot lewenslange tronkstraf veroordeel.
  • 2003 - Zoran Djindjic, Eerste Minister van Serbië, word om die lewe gebring in Belgrade.

[wysig] Geboortes

  • 1607 - Paul Gerhardt, (d. 1676)
  • 1613 - Anne Hyde, eerste vrou van Koning James II van Engeland
  • 1626 - John Aubrey, skrywer (d. 1697)
  • 1685 - George Berkeley, teoloog, (d. 1753)
  • 1806 - Jane Pierce, Eerste vrou van die Verenigde State, (d. 1863)
  • 1831 - Clement Studebaker, motor pionier
  • 1896 - Sir John Abbott, derde Eerste Minister van Kanada, (d. 1893)
  • 1824 - Gustav Kirchhoff, se naam word gegee aan Kirchhoff se wette, (d. 1887)
  • 1863 - Gabriele D'Annunzio, digter, (d. 1938)
  • 1881 - Kemal Atatürk, stigter en eerste president van die Turkse Republiek, (d. 1938)
  • 1888 - Vaslav Nijinsky, ballet-danser, (d. 1950)
  • 1912 - Irving Layton, digter
  • 1921 - Gianni Agnelli, bestuurder van Fiat, (d. 2003)
  • 1921 - Gordon MacRae, sanger, akteur, (d. 1986)
  • 1922 - Jack Kerouac, skrywer, (d. 1969)
  • 1923 - Wally Schirra, Ruimtevaarder
  • 1925 - Harry Harrison, outeur
  • 1928 - Edward Albee, dramaturg
  • 1932 - Andrew Young, burgerregte aktivis, politikus, ambassadeur vir die Verenigde Nasies
  • 1940 - Al Jarreau, sanger
  • 1946 - Liza Minnelli, sanger en aktrise
  • 1947 - Kalervo Palsa, Finse kunstenaar, (d. 1987)
  • 1948 - James Taylor, musikant
  • 1953 - Ron Jeremy, pornografiese film-akteur
  • 1953 - Carl Hiaasen, outeur
  • 1957 - Steve Harris, musiekant ("Iron Maiden")
  • 1962 - Darryl Strawberry, bofbal-speler
  • 1969 - Graham Coxon, musikant

[wysig] Sterftes

  • 604 - Pous Gregory I
  • 1507 - Kardinal Cesare Borgia, seun van Pous Alexander VI (b. 1475)
  • 1889 - Keiser Johannes IV van Ethiopië
  • 1925 - Sun Yat Sen, Sjinese politikus (b. 1866)
  • 1935 - Michel Pupin, telefoon pioneer
  • 1937 - Charles-Marie Widor, komponis (b. 1844)
  • 1944 - Werner Drechsler, van U-118
  • 1945 - Anne Frank, dagboekskrywer (b. 1929)
  • 1955 - Charlie Parker, jazz saxofoonspeler (b. 1920)
  • 1985 - Eugene Ormandy, (Jena Belö) dirigent, violis (b. 1899
  • 1998 - Beatrice Wood, kunstenaar (b. 1893)
  • 1999 - Sir Yehudi Menuhin, violis (b. 1916)
  • 2001 - Morton Downey, Jr., televisie-persooonlikheid (b. 1933)
  • 2001 - Robert Ludlum, outeur van spioenverhale (b. 1927)
  • 2003 - Ronnie Burk, surrealis en VIGS-aktivis
  • 2003 - Zoran Djindjic, Eerste Minister van Serbië (b. 1952)
  • 2003 - Howard Fast, outeur (b. 1914)

[wysig] Vakansiedae

  • Antieke Letland - Gregoru Diena word gevier
  • Mauritius - Nasionale dag
  • Swede - Naamdag vir Kroonprinses Victoria, 'n Amtelike Vlagdag

Sien Ook:

Maart 11 - Maart 13 - Februarie 12 - April 12 -- lys van al die dae

Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com