Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
25 Maart - Wikipedia

25 Maart

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Maart 25 is die 84ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (85ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 281 dae in hierdie jaar.

Feb - Maart - Apr
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1306 - Robert I van Skotland word Koning van Skotland.
  • 1409 - Die Council of Pisa open.
  • 1634 - Die eerste setlaars arriveer in Maryland (aangevoer deur Lord Baltimore).
  • 1655 - Saturnus (planeet) se grootste maan, Titan, is ontdek deur Christian Huygens.
  • 1802 - Die Verdrag van Amiens is onderteken as 'n "Definitiewe Verdrag van Vrede" tussen Frankryk en Groot Britanje.
  • 1821 - Griekeland verklaar onafhanklikheid van die Ottoman Ryk, begin van die Griekse Oorlog van Onafhanklikheid.
  • 1865 - Amerikaanse Burger Oorlog: In Virginia, Konfederasie magte neem Fort Stedman van die Unie gevange.
  • 1894 - Coxey's Army, die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog, vertrek van Massillon, Ohio na Washington D.C..
  • 1901 - By die vyf-dag "Week of Nice" wedren in Nice, Frankryk, wen Mercedes hulle eerste wedren.
  • 1911 - In New York Stad sterf 146 klere arbeiders in die Triangle Shirtwaist Company fire.
  • 1924 - Griekeland verklaar hulle as 'n republiek.
  • 1957 - Die Common Market is gestig (Wes Duitsland, Frankryk, Italië, België, Nederland, Luxemburg).
  • 1969 - Gedurende hulle wittebrood, hou John Lennon en Yoko Ono 'n bed-sitting vir vrede in die Amsterdam Hilton Hotel (tot Maart 31).
  • 1975 - Faisal van Saudi Arabië is dood geskiet deur 'n nefie met 'n geskiedenis van geestelike gestuurdheid.
  • 1979 - Die eerste tenvolle funksionele space shuttle orbiter, Columbia (Space Shuttle), is afgelewer by die John F. Kennedy Space Center in voorbereiding vir sy eerste lansering.
  • 1992 - Kosmonaut Sergei Krikalev keer terug na die aarde na 'n 10-maande verblyf op die Mir ruimte stasie.
  • 1996 - Die EU verban die uitvoer van Britse Bief en die byprodukte as gevolg van mad cow disease (encefalopatía espongiforme).


[wysig] Geboortes

  • 1741 - Jean Antoine Houdon, beeldhouer, (d. 1828)
  • 1867 - Arturo Toscanini, kondukteer, (d. 1957)
  • 1881 - Béla Bartók, komponis, (d. 1945)
  • 1881 - Mary Gladys Webb, skrywer, (d. 1927)
  • 1908 - Helmut Käutner, akteur en film direkteur, (d. 1980)
  • 1908 - David Lean, film direkteur, (d. 1991)
  • 1921 - Simone Signoret, sktriese, (d. 1985)
  • 1925 - Flannery O'Connor, outeur, (d. 1964)
  • 1928 - Jim Lovell, ruimtevaarder
  • 1935 - Gloria Steinem, feminis, outeur
  • 1938 - Hoyt Axton, musiekant, akteur, (d. 1999)
  • 1940 - Anita Bryant, vermaaklikheids kunstenaar
  • 1942 - Aretha Franklin, sanger
  • 1942 - Richard O'Brien, akteur, skrywer
  • 1947 - Elton John, musiekant
  • 1965 - Sarah Jessica Parker, aktriese
  • 1976 - Juvenile, rapper
  • 1976 - Wladimir Klitschko, bokser

[wysig] Sterftes

  • 752 - Pous Stephen II
  • 1005 - Koning Kenneth III van Skotland (in oorlog)
  • 1233 - Koning Afonso II van Portugal, (b. 1185)
  • 1751 - Koning Frederick I van Swede, (b. 1676)
  • 1918 - Claude Debussy, komponis, (b. 1862)
  • 1957 - Max Ophüls, direkteur, skrywer, (b. 1902)
  • 1958 - Tom Brown, jazz musiekant (b. 1888)
  • 1975 - Koning Faisal van Saudi Arabië, (b. 1906)

[wysig] Vakansie dae

  • Tradisionele datum vir die begin van die nuwe jaar in Britanje, totdat die Gregoriese kalender in 1752 ingebruik geneem was (genoem Lady Day).
  • Griekeland Onaghanklikheids Dag.

Sien ook:

Maart 24 - Maart 26 - Februarie 25 - April 25 -- lys van al die dae

Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com