vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Maart 23 is die 82ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (83ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 283 dae in hierdie jaar.
- 1801 - Tsaar Alexander I bestyg die Russiese troon na sy vader wreedaardig vermoor is.
- 1919 - Benito Mussolini stig die Fasciste beweging in Milaan, Italië.
- 1978 – Die eertse UNIFIL troepe kom in Lebanon aan op 'n vredesending langs die Blou Lyn.
- 1989 - Twee navorsers kondig die uitvinding van koue kernsmelting aan. Die verklaring is later in twyfel getrek.
- 1996 - Lee Teng-hui word verkies as President van die Republiek van Sjina in die eerste direkte presidensiële verkiesing in Taiwan.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
Dae in die Geskiedenis