13 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
13 Maart is die 72ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (73ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 293 dae in die jaar.
Feb - Maart - Apr | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 874 - Die bene van Sint Nicephorus word in Konstantinopel begrawe.
- 1781 - William Herschel ontdek die planeet Uranus.
- 1881 - Tsaar Alexander II van Rusland sterf in 'n sluipmoord in 'n Nihilistiese komplot deur Ignacy Hryniewiecki.
- 1954 - Viet Minh magte onder Vo Nguyen Giap stuur 'n reuse artillerieaanval op die Franse leër van stapel om die Slag van Dien Bien Phu, die finale slag in die Eerste Indo-Sjinaoorlog, te begin.