Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/21 Januarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
21 Januarie: Eid ul-Adha (Islam, 2005)
- 304 - Dertienjarige Sint Agnes, die beskermheilige van jong meisies, word tereggestel vir die weiering van 'n huweliksaanbod.
- 1793 - Franse Revolusie: Nadat hy deur die nasionale Konvensie aan verraad skuldig bevind is word Koning Louis XVI per guillotine voor 'n toejuigende skare tereggestel.
- 1969 - Suid-Afrika teken 'n verdrag met Portugal, wat namens Angola optree, oor die eerste fase ontwikkeling van die waterhulpbronne van Kunenerivervallei.
- 1976 - Die Concorde begin kommersiƫle vlugte na Londen, Parys, Bahrain, en Rio de Janeiro.