Ripuariese Franke
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die term Ripuariese Franke verwys na die Oos-Frankiese stamme, wat hulle in die 3de eeu in die Ryngebied naby die stad Keulen en in die 4de en 5de eeu in die Moselvallei vestig.
In teenstelling met die Saliese Franke bewaar die Ripuariƫrs vir 'n langer tydperk hulle Germaanse erfenis en ontwikkel ook hulle eie tradisies en sedes.