Olifant
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Olifant | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
[[ ]] | ||||||||||||||
Die Olifant is 'n soogdier wat behoort tot die familie (Elephantidae) wat twee spesies bevat: die Indiese olifant (Elephas maximus), wat beperk is tot Indië en Suidoos-Asië, en die Afrika-olifant (Loxodonta africana). Die twee spesies word onderskei deur beide algehele grootte asook die grootte van hul ore - die Afrika-olifant is die groter een. Die Indiese olifant word meer algemeen gebruik as pakdier en vervoermiddel as die Afrika-olifant.
Olifante is die enigste slurpdiere van hierdie tydperk. Die reusagtige behaarde mammoete en mastodonte is uitgesterf. Die soogdier wat in ons era die nouste verwant is aan die slurpdiere is die in Suid-Afrika inheemse dassie (in Engels ook bekend as hyrax; wetenskaplike naam Procavia capensis).
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Manlike dier:
Vroulike dier:
[wysig] Verspreiding
Beeld:Suider-Afrika Olifantverspreiding
[wysig] Habitat
[wysig] Gedrag
[wysig] Geluide
[wysig] Kos
[wysig] Voortplanting
[wysig] Spoor en veldtekens
[wysig] Galery
[wysig] Sien ook
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy olifant op WikiWoordeboek |