Horst Köhler
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Horst Köhler (* 22 Februarie 1943 in Skierbieszów, Pole) is sedert 1 Julie 2004 die bondspresident (staatshoof) van Duitsland. Op 4 Maart 2004 tree hy af as direkteur-generaal van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Horst Köhler is 'n lid van die Christelik-Demokratiese Party van Duitsland, CDU.