Galápagos-Eilande
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die land sluit die Galapagos-Eilande (Spaans: 'Colon Archipelago') in die Stille Oseaan, ongeveer 965km wes van die vasteland, in. Die eilande het 'n belangrike rol gespeel in Darwin se reise wat sy idees oor evolusie help vorm het.
[wysig] Eksterne skakels
Lande in Suid-Amerika |
---|
Argentinië | Bolivia | Brasilië | Chili | Colombia | Ecuador | Guyana | Paraguay | Peru | Suriname | Uruguay | Venezuela |
Ander: Falklandeilande | Frans-Guiana |