Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions Crux - Wikipedia

Crux

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Crux (Suiderkruis)
Latynse naam Crux
Genitief Crucis
Afkorting Cru
Grootte 68 vierkante grade
Regte klimming 12 h 27 min 0 s
Deklinasie -59° 58' 12"
Sigbaarheid 20° N tot by 90° S
Meridiaan 1 Mei, 22h00
Helderste ster
- skynbare ligkrag
Acrux (α Cru)
0,77
Sterre met 'n skynbare
ligkrag
≤ tot by 3
4 (α, β, γ en δ)
Sterre met 'n skynbare
ligkrag
≤ tot by 5.5
23
Aangrensende
sterrebeelde
• Centaurus
• Musca

Crux, wat ook onder sy Afrikaanse naam Suiderkruis bekend staan, is die kleinste sterrebeeld in die hemel. Weens sy mooi sigbaarheid, die duidelike ooreenkoms van benaming en vorm en sy simboolkrag as kenmerk van die suidelike tropiese hemel is dit egter een van die beroemdstes. Die Suiderkruis is 'n sterrebeeld van die herfstelike naghemel in die Suidelike Halfrond en dus byvoorbeeld nie sigbaar vanuit lande soos Kanada nie; maar wél in gebiede benede 'n breedtegraad van +30°.

Die kruis self word gevorm deur die sterre Acrux (Alpha Crucis), Mimosa (Beta Crucis), Gacrux (Gamma Crucis) en Delta Crucis.

Die Crux bereik sy kulminasie op 1 Mei om tien uur saans.

[wysig] Oorsprong

Daar is feitliks niks bekend oor die geskiedenis van hierdie sterrebeeld nie, aangesien die antieke sterrekykers soos byvoorbeeld Ptolemeus dit gewoonlik as die voet van die Centaurus beskryf en nie as een van die tradisionele sterrebelde beskou het nie. In die antieke tyd is die Suiderkruis vir mense in die Mediterreense lande nog steeds in die naghemel sigbaar; later verander sy ligging danksy die presessiebeweging van die aarde en beweeg dit in suidelike rigting.

Die Suiderkruis
Vergroot
Die Suiderkruis

Die Suiderkruis verwerf eers tydens die verkenningsvaarte van die Portugese en Spanjaarde tydens die 15de en 16de eeu weer bekendheid; hulle beskou dit as 'n godsdienstige simbool wat hulle aanspoor om verder te gaan. Die kruis dien ook as 'n oriëntasiepunt, aangesien sy vertikale as na die suidelike hemelpool wys.

Die eerste klassifisering as 'n selfstandige sterrebeeld in die jaar 1679 word aan die Franse sterrekundige Augustin Royer toegeskryf. Sy eweknie vir bewoners van die Noordelike Halfrond is die Noorderkruis - die sterrebeeld Cygnus (Swaan).

Die vyf helderste sterre van die Suiderkruis (α, β, γ, δ and ε Crucis) verskyn op die nasionale vlae van Australië, Brasilië, Nieu-Seeland (hier ontbreek egter die epsilon-ster), Papoea-Nieu-Guinee en Samoa. Daarnaas versier dit ook die vlae van die Australiese staat Victoria, die Australiese Hoofstadgebied van Canberra en die Noordelike Gebied (Northern Territory) van Australië, die Magallanes-gebied van Chili en 'n aantal Argentynse provinsiale vlae en simbole.

Die vlag van die Suid-Amerikaanse handelsone Mercosur wys vier van die helderste sterre, waarby soos in die geval van Nieu-Seeland epsilon weggelaat is.

'n Steensimbool van die sterrebeeld is in die historiese Inkastad Macchu Picchu gevind.

[wysig] Sterrekundige voorwerpe

  • Alpha Crucis (Acrux) is 'n helder, wit-blou dubbelster sowat 370 ligjare van die Aarde af. Sy helderheid beloop tussen 1.4 en 1.9.
  • Die sterrehoop van Kappa Crucis, NGC 4755, bestaan uit besonder helder sterre en kan reeds met 'n verkyker van die Aarde af gesien word. Opmerklik is die reusesterre in die hoop wat hulle waterstof vinnig verbrand en met pragtige blou en rooi kleure spog. Hulle grootste ligsterkte staan gelyk aan 80 000 keer ons eie son. Hulle afstand van die Aarde is 7 500 ligjare.
  • Suid van die sterrehoop is 'n opvallende donker gebied in die hemel, die sogenaamde kolesaknewel (Engels: Coalsack). Dit gee die indruk van 'n groot swart gat wat 'n mens met 'n verkyker kan binnekyk. Hierdie stofwolk lê binne 'n afstand van 500 ligjare van ons planeet.

[wysig] Die Suiderkruis as simbool op vlae

'n Aantal lande van die Suidelike Halfrond soos Australië, Brasilië, Papoea-Nieu-Guinee, Samoa en Nieu-Seeland beeld die vyf helderste sterre van die Suiderkruis op hul vlae uit:


Australië Brasilië Papoea-Nieu-Guinee Samoa Nieu-Seeland




Die 88 moderne sterrebeelde
Andromeda | Antlia | Apus | Aquarius | Aquila | Ara | Aries | Auriga | Boötes | Caelum | Camelopardalis | Cancer | Canes Venatici | Canis Major | Canis Minor | Capricornus | Carina | Cassiopeia | Centaurus | Cepheus | Cetus | Chamaeleon | Circinus | Columba | Coma Berenices | Corona Australis | Corona Borealis | Corvus | Crater | Crux | Cygnus | Delphinus | Dorado | Draco | Equuleus | Eridanus | Fornax | Gemini | Grus | Hercules | Horologium | Hydra | Hydrus | Indus | Lacerta | Leo | Leo Minor | Lepus | Libra | Lupus | Lynx | Lyra | Mensa | Microscopium | Monoceros | Musca | Norma | Octans | Ophiuchus | Orion | Pavo | Pegasus | Perseus | Phoenix | Pictor | Pisces | Piscis Austrinus | Puppis | Pyxis | Reticulum | Sagitta | Sagittarius | Scorpius | Sculptor | Scutum | Serpens | Sextans | Taurus | Telescopium | Triangulum | Triangulum Australe | Tucana | Ursa Major | Ursa Minor | Vela | Virgo | Volans | Vulpecula

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu