Audi
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Audi is 'n Duitse motorvervaardiger met hul hoofkwartier in Ingolstadt, Bavaria. Audi behoort aan die Volkswagen-groep.
Audi se Duitse leuse is "Vorsprung durch Technik" - dit work normaalweg nie vertaal nie. Dit beteken Voorsprong deur tegnologie.
[wysig] Geskiedenis
[wysig] Eksterne skakels
- Amptelike webwerf
- AudiWorld.com - Entoesiaswerf
- Fourtitude.com - Entoesiasforum
- Audi Gallery Audi-beelde