Motor
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Motor is 'n stuk gereedskap wat een of ander vorm energie omskep in meganiese energie. Meeste motors werk in 'n draai beweging, alhoewel liniêre motors ook algemeen is. Tipies word die woord enjin gebruik vir 'n motor wat 'n voertuig aandrywe.
Daar word gewoonlik onderskei tussen watter tipes drywing 'n motor of enjin gebruik. So kry ons:
- stoomenjin wat die druk van onstnappende stoom gebruik om 'n turbine te draai.
- binnebrandenjin wat die verbranding (of kompressie, in die geval van dieselenjins) van 'n plofstop in beweging omskep
- elektriese motor wat elektrisiteit gebruik om 'n magneetveld te skep wat 'n wield draai
- stirling motor wat temperatuurverskille gebruik om gas deur turbines te stuur.
Die 'stirling motor' en stoomenjin is voorbeelde van 'n buitebrandenjin.
Nog voorbeelde:
- gasturbine
- veermotor
- straalenjin
- Wankelenjin
Soms word die woord 'motor' gebruik as kort vir motorkar, alhowel dit baie meer algemeen as kar verkort word.