Astrofisika
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Astrofisika is die deel van astronomie (sterrekunde) en fisika wat die fisika van die heelal bestudeer. Dit bestudeer eienskappe van sterrekundige voorwerpe, soos ligsterkte, digtheid, temperatuur, en chemiese samestelling.