28 Junie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
28 Junie is die 179ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (180ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 186 dae.
Mei - Junie - Jul | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | |||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1243 - Innocent IV word pous.
- 1519 - Charles V verkies as keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- 1635 - Guadeloupe word 'n Franse kolonie.
- 1838 - Koningin Victoria gekroon.
- 1887 - Minot, Noord Dakota ingelyf as 'n stad.
- 1894 - Werkersdag (Engels: Labor Day) word 'n amptelike VS vakansiedag.
- 1919 - Die Verdrag van Versailles is onderteken en beëindig die Eerste Wêreld oorlog.
- 1950 - Seoul gevannge geneem deur troepe van Noord Korea.
- 1960 - VS olie rafinaderye in Kuba genasionaliseer.
- 1967 - Israel anekseer Oos Jerusalem.
[wysig] Geboortes
- 1476 - Pous Paul IV
- 1490 - Albert of Mainz, biskop
- 1491 - Henry VIII, koning van Engeland († 1547)
- 1577 - Peter Paul Rubens, skilder († 1640)
- 1703 - John Wesley, van Epworth, Engeland, stigter van Methodisme
- 1712 - Jean-Jacques Rousseau, filosoof († 1778)
- 1807 - Anton Philipp Reclam, uitgewer († 1895)
- 1831 - Joseph Joachim, vioolspeler († 1907)
- 1867 - Luigi Pirandello, dramatis, ontvanger van die Nobel Prys in letterkunde
- 1902 - Richard Rodgers, komponis († 1979)
- 1906 - Paul-Emile Victor
- 1926 - Mel Brooks, film vervaardiger
- 1932 - Pat Morita, akteur
[wysig] Sterftes
- 767 - Pous Paul I
- 1598 - Abraham Ortelius, kartograaf
- 1836 - James Madison, president van die VS
- 1965 - Red Nichols, jazz musikant (* 1905)
- 1974 - Frank Sutton, akteur (Gomer Pyle, U.S.M.C.) (* 1923)
- 1980 - José Iturbi, musikant, dirigent
- 1981 - Terry Fox, kanker aktivis
- 1989 - Joris Ivens, film vervaardiger
- 1997 - Mrs. Miller, sangeres
- 2001 - Mortimer Adler, filosoof
- 2001 - Jim Ellis, co-vervaardiger van Usenet
- 2001 - Jack Lemmon, akteur
- 2001 - Joan Sims, aktrise