Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Planeet - Wikipedia

Planeet

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Planeet is die algemene term vir 'n groot hemelliggaam wat wentel rondom 'n ster, rond is deur sy eie swaartekrag, maar wat nie 'n maan of self 'n ster is nie. Die term kom van die Griekse woord πλανήτης, planētēs, wat beteken swerweling. Die naam is gekies aangesien antieke waarnemers opgelet het dat die planete rond beweeg in die hemelruim, teenoor die normale sterre wat staties bly teenoor mekaar. Daar word tans nege planete erken in ons sonnestelsel deur die Internasionale Sterrekundige Vereniging. Hierdie lys word hoofsaaklik gebaseer op historiese konsensus. Aangesien daar nie enige wetenskaplike definisie is vir 'n planeet nie, betwis verskeie astroloë die presiese getal. Sommige voel dat Pluto nie op die lys hoort nie terwyl andere voel dat daar tot 'n paar dosyn planete is.

[wysig] Planeetvorming

Die proses hoe planete gevorm word is nie heeltemal duidelik nie. Die algemene teorie is tans dat 'n nuwe ster vorm uit 'n newelwolk onder die invloed van swaartekrag. Die oorblyfsels van die wolk vorm dan 'n skyf van ruimtestof en gas wat wentel rondom die ster. Lokale massakonsentrasies veroorsaak dat van hierdie stof verder konsentreer uit die wolk en onder die invloed van swaartekrag bymekaar kom om planete te vorm. Wanneer die ster eindelik ontsteek, veroorsaak die sonwind dat die oorblywende vrydrywende gas en stof afgedryf word.

Hierdie teorie word egter tans meer en meer bevraagteken na mate die mensdom se kennis van ander planetestelsels uitgebrei word.

[wysig] Planete binne ons sonnestelsel

Hoofartikel: Sonnestelsel.

Die aanvaarde planete in ons sonnestelsel is vernoem na gode uit die Grieks-Romeinse mitologie, met die uitsondering van die aarde aangesien antieke waarnemers die aarde nie as 'n planeet beskou het nie, maar wel as die middelpunt van die heelal.

[wysig] Erkende planete

Planete rofweg volgens grootte, maar nie afstand nie. Let op 'n gedeelte van die son bo aan die beeld.
Planete rofweg volgens grootte, maar nie afstand nie. Let op 'n gedeelte van die son bo aan die beeld.

Tradisioneel was daar nege planete in ons sonnestelsel, maar volgens die nuwe definisie van die Internasionale Sterrekundige Vereniging is daar twaalf planete in ons sonnestel, in volgorde van toenemende afstand vanaf die son:

1. Mercurius (sterrekundige simbool )
2. Venus
3. Aarde
4. Mars
5. Jupiter
6. Saturnus
7. Uranus
8. Neptunus

Volgens die nuwe definisie van 'n planeet, soos besluit deur die IAU op 24 Augustus 2006, sal Pluto nie langer beskryf word as 'n planeet nie maar as 'n dwergplaneet.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com