Bespreking:Nieu-Frankryk
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek vermoet hierdie is die tweede wysiging vandag waar 'n prent sommer net êrens by 'n artikel gevoeg is. Wil ons hierdie tipe van wysingings (gewoonlik met Engelse of geen byskrifte) aanvaar as 'n manier om beter/meer media in die hande te kry, of moet ons dit as iets meer in die rigting van vandalisme beskou. Is enigiemand van ons op datum met of betrokke by commons? --Alias 21:53, 19 Februarie 2006 (UTC)