Heilbronn
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Heilbronn | |
---|---|
Land: | Duitsland |
Deelstaat: | Baden-Württemberg |
Stigting: | |
Koördinate: | 49° 09' N, 09° 13' O |
Oppervlakte: | 99.88 km² |
Bevolking: | 121,416 (2004) |
Bevolkingsdigtheid: | 1215 / km² |
Poskode: | 74001-74081; |
Gemente Sleutel: | 08 1 21 000; |
Hoogte: | 160m bo seespieël |
Burgemeester: | Helmut Himmelsbach |
Heilbronn is 'n stad in die Noorde van Baden-Württemberg. Die stad het ongeveer 120,000 inwoners en is die sesde grootste stad in die land.
[wysig] Geografie
Heilbronn lê in 'n dal wat geskep is deur die Neckar-rivier aan die voet van die Wartberg (308 m).