Calvinia
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Calvinia is 'n dorp in die provinsie Noord-Kaap (Suid-Afrika), wat as die ekonomiese sentrum van die noord-westelike Kaap dien. Die dorp is ook een van die belangrikste sentrums van die wolproduksie in Suid-Afrika.
'n Asteroied, wat op 26 Mei 1932 deur die Suid-Afrikaanse sterrekundige Cyril V. Jackson in Johannesburg ontdek is, is na die dorp Calvinia vernoem.
[wysig] Besienswaardighede
Calvinia se sinagoge met sy kenmerkende art-déco-boustyl verwys na die belangrike rol, wat Joodse inwoners vroeër in die gebied gespeel het. Die gebou huisves nou die Calvinia-museum.