Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
3 November - Wikipedia

3 November

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

3 November is die 307de dag van de jaar (308ste in skrikkeljare) van die Gregoriaanse kalender, met 58 dae oor.

Okt - November - Des
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1793 - Franse dramaturg, joernalis en uitgesproke feminis Olympe de Gouges word per guillotine tereggestel vir haar revolusionêre idees.
  • 1838 The Bombay Times and Journal of Commerce word gestig. Word later herdoop na The Times of India
    Johan Rudolf Thorbecke
    Vergroot
    Johan Rudolf Thorbecke
  • 1848 - 'n Veranderde grondwet vir die Nederlande word geproklameer. Dit is deur Johan Rudolf Thorbecke opgestel en perk die magte van die Nederlandse koningshuis sterk in.
  • 1868 - Ulysses Grant word verkies tot die eerste van sy twee termyne as die president van die V.S.A.
  • 1896 - William McKinley word verkies tot president van die V.S.A.
  • 1903 - Met aansporing deur die V.S.A, verklaar Panama homself onafhanklik van Kolombië. Die V.S.A. se destydse president Theodore Roosevelt wou hê dat die V.S.A. die Panama kanaal bou maar Kolombië was daarteen gekant.
  • 1908 - William Howard Taft word tot die president van die V.S.A. verkies.
  • 1911 - Chevrolet betree die motorvoertuig mark om met die Ford Model T mee te ding.
  • 1918 - Eerste Wêreldoorlog: Oostenryk-Hongarye sluit 'n wapenstilstand ooreenkoms met die Geallieerdes.
  • 1918 - Pole verklaar onafhanklikheid van Rusland.
  • 1923 - Lady Louise Mountbatten trou met Gustav, Kroonprins van Swede
  • 1935 - George II van Griekeland kry sy troon terug.
  • 1936 - Franklin Roosevelt word herkies tot 'n tweede termyn.
  • 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Tweede Slag van El Alamein eindig - Die Duitse magte onder bevel van Erwin Rommel word geforseer om gedurende die nag te onttrek .
  • 1954 - Die eerste van die Godzilla rolprentreeks word vrygestel in Japan.
  • 1955 - Debuut van die muskiekblyspel Guys and Dolls, met Marlon Brando en Frank Sinatra in die hoofrolle.
  • 1956 - The Wizard of Oz word vir die eerste keer op televisie uitgesaai (in die V.S.A.) met 'n geraamde kykertal van ongeveer 45 miljoen.
    Beeld:Laika-in-sputnik2.jpg
    Laika in Spoetnik 2
  • 1957 - Sputnik program: Die Sowjet-Unie lanseer Sputnik 2. Aan boord is die eerste dier in die ruimte - 'n hond genaamd Laika.
  • 1964 - Die ampsbekleder van die Amerikaanse presidentskap Lyndon Johnson word weer verkies tot president met meer as 60 persent steun van die kiesers.
  • 1967 - Viëtnam oorlog: Die Slag van Dak To begin - rondom Dak To (ongeveer 450 kilometer noord van Saigon geleë, naby die grens van Kambodja) beide kante ly swaar verliese maar die V.S.A. "wen" die slag net-net op die 22ste November.
  • 1970 - Salvador Allende word ingehuldig as president van Chili.
  • 1971 - Die UNIX Programmers Manual word gepubliseer.
  • 1973 - Mariner program: NASA lanseer Mariner 10 na Mercurius (op 29 Maart, 1974 word dit die eerste ruimtevaartuig om daardie planeet te bereik).
  • 1978 - Dominica verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koningkryk van Brittanje.
  • 1979 - In Greensboro, Noord-Carolina, word vyf lede van die Kommunistiese Werkersparty doodgeskiet en sewe gewond deur 'n groep Ku Klux Klan lede en neo-Nazis gedurende 'n saamtrek.
  • 1986 - Iran-Contra Aangeleentheid: Die Libanese tydskrif Ash-Shiraa berig dat die V.S.A. wapens aan Iran verkoop in die geheim verkoop het in 'n poging om die vrylating van sewe Amerikaanse gyselaars wat deur pro-Iraanse groepe in Libanon aangehou is, te verseker.
  • 1992 - Bill Clinton verslaan die ampsbekleder George H.W. Bush in die amerikaanse presidentsverkiesing.
  • 1994 - Red Hat Linux 1.0 word vrygestel.
  • 1998 - Voormalige professionele rofstoeier, Jesse Ventura word verkies tot Goewerneur van Minnesota in die V.S.A.

[wysig] Geboortes

  • 39 - Lucanus, Romeinse digter
  • 1618 - Aurangzeb, Mughal keiser.
  • 1718 - John Montague, Graaf van Sandwich (s. 1792)
  • 1794 - William Cullen Bryant, digter, joernalis (s. 1878)
  • 1801 - Vincenzo Bellini, Italiaanse opera komponis (s. 1835)
  • 1874 - Lucy Maud Montgomery, Kanadese fiksieskrywer (s. 1942)
  • 1895 - Groothertogin Olga Nicolaievna Romanova (s. 1918)
  • 1901 - Andre Malraux, Franse romanskrywer (s. 1976)
  • 1901 - Leopold III van België (s. 1983)
  • 1903 - Walker Evans, fotograaf
  • 1909 - James Reston, joernalis
  • 1921 - Charles Bronson, akteur (s. 2003)
  • 1933 - Jeremy Brett, akteur (s. 1995)
  • 1933 - Ken Berry, akteur
  • 1938 - Martin Dunwoody, Britse wiskundige
  • 1946 - Tom Savini, akteur, rolprentmaker, grimeerkunstenaar
  • 1948 - Lulu (sangeres), aktriese, sangeres
  • 1952 - Roseanne, Amerikaanse aktrise, komediante
  • 1953 - Kate Capshaw, aktrise
  • 1953 - Dennis Miller, komediant
  • 1954 - Adam Ant, sanger
  • 1955 - Phumzile Mlambo-Ngcuka, politikus
  • 1977 - Aria Giovanni, model
  • 1982 - Evgeni Plushenko, sierskaatser
  • 1986 - Jasmine Trias, sangeres

[wysig] Sterftes

  • 361 - Constantius II, Romeinse Keiser
  • 1580 - Jeronimo Zurita y Castro, Spaanse geskiedkundige
  • 1891 - Louis Lucien Bonaparte, Franse politikus
  • 1918 - Aleksandr Mikhailovich Lyapunov, Russiese wetenskaplike
  • 1929 - Olav Aukrust, Norweegse digter
  • 1954 - Henri Matisse, Franse kunstenaar
  • 1957 - Wilhelm Reich, psigoterapeut
  • 1990 - Mary Martin, amerikaanse aktrise
  • 1993 - Leon Theremin, Russiese uitvinder
  • 1996 - Jean-Bédel Bokassa, president van die Sentraal Afrikaanse Republiek
  • 1999 - Ian Bannen, akteur
  • 2002 - Lonnie Donegan, musikant
  • 2003 - Rasul Gamzatov, Russiese digter

[wysig] Vakansiedae en Herdenkings

Japan - Kultuurdag (na 1946), Keiser se geboortedag (voor 1946)


2 November - 4 November - 3 Oktober - 3 Desember - Lys van historiese herdenkings

Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember

Maande van die jaar

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com