13 November
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Okt - November - Des | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | ||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1887 - Bloody Sunday konflik in Trafalgarplein
- 1970 - 'n tropiese sikloon van oor die 160 km/h tref die digbevolkte Ganges Delta-gebied van Oos-Pakistan, (nou Bangladesh), met na raming 500 000 sterftes tot gevolg. Dit word beskou as die ergste sikloonramp in die 20ste eeu.
- 1985 - Die vulkaan Nevado del Ruiz bars uit en veroorsaak 'n lahar (vulkansiese moddervloed) wat Armero, Kolombië begrawe en ongeveer 23 000 mense dood.
- 1990 - Sover bekend word die eerste webbladsy geskryf. [1]
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
11-11 | 11-12 | 11-13 | 11-14 | 11-15 |