Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
16 November - Wikipedia

16 November

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

16 November is die 320ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (321ste in skrikkeljare). Daar volg nog 45 dae.

Okt - November - Des
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1532 - Francisco Pizarro en sy manne vang Inka Keiser Atahualpa.
  • 1885 - Kanadese rebel leier van die Métis, Louis Riel tereggestel vir hoogveraad.
  • 1907 - Indian Territory en Oklahoma Territory word Oklahoma en word toegelaat as die 46ste staat van die VSA.
  • 1933 - Die Verenigde State en die Sowjet-Unie skep 'n formele diplomatieke verhouding.
  • 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Na Duitsland se bombardering van Coventry twee dae vantevore, begin die Royal Air Force om Hamburg te bombardeer. (Teen die einde van die oorlog het 50 000 inwoners van Hamburg gesterf deur die geallieerdes se aanvalle).
  • 1945 - Koue Oorlog: Die Verenigde State voer 88 Duitse wetenskaplikes in om te help met die produksie van vuurpyltegnologie.
  • 1965 - Venera-program: Die Sowjet-Unie lanseer die Venera 3-ruimtetuig vanaf Baikonur, Kazakhstan na Venus. (Op 1 Maart 1966 word dit die eerste ruimtetuig om die oppervlakte van 'n ander planeet te bereik.)
  • 1973 - Skylab-program: NASA lanseer Skylab 4 met 'n bemanning van drie ruimtevaarders vanaf Cape Canaveral, Florida vir 'n 84-dae missie.
  • 1973 - VSA-President Richard Nixon teken die Trans-Alaska Pipeline Authorization Act, wat die bou van die Alaska pyplyn goedkeur.
  • 1996 - Moeder Teresa verkry ere-VSA-burgerskap.
  • 2000 - Bill Clinton word die eerste VSA-President in sy amp om Viëtnam te besoek.
  • 2001 - Afrikaanse Wikipedia word opgerig.
  • 2001 - Die eerste Harry Potter film, Harry Potter and the Philosopher's Stone, word vrygestel.

[wysig] Geboortes

  • 42 BC - Tiberius, Romeinse keiser (†  37)
  • 1717 - Jean le Rond d'Alembert, wiskundige
  • 1720 - Carlo Antonio Campioni, komponis (†  1788)
  • 1766 - Rodolphe Kreutzer, viool speler († 1831)
  • 1873 - W.C. Handy, blues komponis (†  1958)
  • 1895 - Paul Hindemith, komponis ([†  [1963]])
  • 1896 - Lawrence Tibbett, akteur en sanger († 1960)
  • 1905 - Eddie Condon, jazz musikant († 1973)
  • 1907 - Burgess Meredith, akteur († 1997)
  • 1922 - José Saramago, outeur, Nobel Prys vir letterkunde 1998
  • 1922 - Gene Amdahl, rekenaar wetenskaplike
  • 1922 - Christiaan Barnard, Suid-Afrikaanse hartspesialis
  • 1928 - Clu Gulager, akteur
  • 1937 - Lothar Späth, Duitse politikus
  • 1938 - Robert Nozick, filosoof
  • 1943 - Michael Cimino, filmregisseur
  • 1964 - Diana Krall, sangeres
  • 1958 - Marg Helgenberger, aktrise
  • 1967 - Lisa Bonet, aktrise
  • 1975 - Andrew Howard, astronoom
  • 1977 - Oksana Baiul, figuur skaats kampioen


[wysig] Sterftes

  • 1632 - Gustavus Adolphus, koning van Swede, in die Slag van Lützen
  • 1724 - Jack Sheppard, berugte inbreker gehang by Tyburn, Londen
  • 1802 - André Michaux, Franse botanikus (b. 1746)
  • 1885 - Louis Riel, Kanadese Metis politiese leier
  • 1960 - Clark Gable, akteur
  • 1981 - William Holden, akteur

[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com