1245
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
• Rebelie teen koning Sancho II van Portugal ten guste van sy broer Alphonso.
• Die herbou van Westminster Abdy neem in aanvang.
• Pous Innocent IV stuur twee missies na die Mongoolse Khan, met die voorstel dat die Mongole bekeer tot die Christendom.
[wysig] Geboortes
• 16 January - Edmund Crouchback, 1ste Graaf van Lancaster (sterf 1296)
• 3 April - Koning Philip III van Frankryk (sterf 1285)
• Boniface of Savoy
• Robert of Winchelsea, Christen teoloog en Aartsbiskop van Kantelberg ( sterf 1313)
[wysig] Sterftes
• 19 Augustus - Ramon Berenguer IV, Graaf van Provence (gebore 1195)
• Alexander van Hales, Engelse teoloog
Dae | Eeue | Geskiedenis
12de eeu | 13de eeu | 14de eeu |
1342 | 1243 | 1244 | 1245 | 1246 | 1247 | 1248 |