Bespreking:Swartwoudklok
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
BRONVERWYSINGS
Die basisteks is 'n vertaling van die Duitse Wikipedia-artikel Schwarzwälder Uhren, wat vir die Afrikaanse Wikipedia uitgebrei is. Die prente en teks is oorspronklik deur die Deutsche Uhrenmuseum in Furtwangen beskikbaar gestel en mag onder die GNU-FDL-lisensie hier gebruik word.
TEGNIESE TERME
Die tegniese terme het moontlik aandag nodig. --Voyageur 13:49, 31 Julie 2006 (UTC)