Bespreking:Sum 41
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kan iemand die kategorieƫ vertaal en 'n bietjie inhoud byvoeg. Anders is hier niks noemenswaardig om te lees nie. --Alias 06:14, 29 Augustus 2006 (UTC)
- Ja, ek weet nie hoe om die stub template by te voeg nie (ek's gewoond aan die Engelse Wikipedia) en ek's te lui om die inligting uit die Engelse weergawe oor te vertaal... Iemand anders kan dit doen --Adriaan 1 07:27, 1 September 2006 (UTC)
- Ok ek't so bietjie stuff bygevoeg. Dit was moeilike want ek moes twee nuwe template maak, nl. {{Infobox Band}} en {{band-saadjie}}. --Adriaan 1 15:34, 1 September 2006 (UTC)