SAP (maatskappy)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
SAP is die naam van 'n Duitse sagteware-reus. Hulle produkte sluit sagteware vir ERP (Engels: Enterprise resource planning) in. Die naam kom van die akroniem vir "Software - Anwendungen - Programme" wat beteken "Sagteware - Toepassings - Programme".
Die maatskappy se hoofproduk is SAP R/3 (die nuwe naam is mySAP).