Bespreking:Mapungubwe
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die stelling dat die terrein stil gehou is voor 1994 agv die Apartheidbeleid lyk bietjie verdag - Google Scholar lewer vinnig die Gold in the Southern African Iron Age--a Technological Investigation of the Mapungubwe and Other Finds deur Oddy, A uit 1984 op. Ek kan ongelukkig nie die artikel self gelees kry nie, maar moontlik het dit verwysings na selfs ouer werk. Laurens 16:13, 11 April 2006 (UTC)
- Ek is geneig om saam te stem. Ek dink eerder die gebrek aan publisiteit vir die werf mag eerder te wyte wees aan die kulturele- en ander boikotte teen Suid-Afrika op daardie tydstip. --RM 18:02, 11 April 2006 (UTC)