Mülheim an der Ruhr
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Mülheim an der Ruhr (af. Mülheim aan die Ruhr) is 'n stad in Noordryn-Wesfalen in Duitsland. Mülheim an der Ruhr is geleë langs waar die Ruhr rivier. Die Ruhr sluit ongeveer 12km wes aan by die Ryn rivier.
- Inwoners: 170.745 (31.12.2003)
- Oppervlakte: 91,26 km²
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
Mülheim an der Ruhr is reeds in 1093 die eerste keer beskryf (Mulenheim), maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon.
[wysig] Kuns en kultuur
- Theater an der Ruhr, geopen in 1980