Kleinflamink
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kleinflamink | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||
Phoenicopterus minor | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Die meeste van die vere is pient-wit. Die duidelikeste verskil van die Grootflamink is die addisionele swart op die snawel.
[wysig] Habitat
Dié flamink eet hoofsaaklik alge Spirulina plantensis, wat voorkom in mere met 'n baie hoë sout gehaalte. Hulle snawels is goed aangepas vir klein voedsel items. Sos die meeste flaminke word 'n enkele kalk-wit eier gelê op 'n klein modderhoop.
[wysig] Verspreiding
Die Kleinflamink kom voor in Afrika, hoofsaaklik in die Great Rift Valley en in die noord-weste van Indië. Dit is die kleinste van die flamink spesies.
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Lesser Flamingo
- Wetenskaplike naam: Phoenicopterus minor
[wysig] Gallery
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika
[wysig] Bronne
- Newman se Voëls van Suider-Afrika, ISBN 1868729826