Kerkslawies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kerkslawies is die liturgiese taal van die Slawiese orthodoksee kerke. Kerkslawies het uit Ou Kerkslawies ontstaan en het verskillende lokale variante. Die taal word met die cyrilliese alfabet geskryf.
Kerkslawies word ook wel as algemene skryjftaal gebruik. Dit was byvoorbeeld tot in die 18de eeu die geval in Rusland. Die huidige Russies bevat nog steeds baie Kerkslawiese elemente.
[wysig] Kerke waarin Kerkslawies gebruik word
- Bulgaars-ortodokse kerk
- Russies-ortodokse kerk
- Serwies-ortodokse kerk
Indo-Europese tale > Satem-tale > Slawiese tale > | ||
Wes-Slawiese tale: | Oos-Slawiese tale: | Suid-Slawiese tale: |
Kasjoebies | Polabies | Pools| | Slowaaks | Sorbies | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies | Bulgaars | Macedonies | Kerkslawies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Serwies) |