Gebruiker:Karel Anthonissen
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Augustus 2005
My eerste stukkie in Afrikaans: Delvillebos, na 'n besoek aan die slagvelde en die begraafplaase in Frankryk. In Delvillebos is veel Suid-Afrikaanse mans (van alle kleure) gesneuwel in die waansin van "ons" Europese oorloë.