Inligtingstegnologie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inligtingstegnologie (IT) of inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) (of in Engels: ICT) is die gebruik van tegnologiese komponente wat nodig is om inligtingsprosesseering moontlik te maak. In besonder is dit die gebruik van elektroniese rekenaars en rekenaarsagteware om data te stoor, herroep, verwerk, stuur, ontvang en beskerm vanaf enige plek ter enige tyd.
Verwante onderwerpe:
- Ondernemingsargitektuur
- Rekenaarwetenskap
- Inligtingswetenskap
- Data sekuriteit
- Internet
- Patroonherkenning
- Databestuur
- Dataverwerking
- Metadata
- Stoor van data
- Databasise
- Data netwerke
- Kriptografie
- Kunsmatige intelligensie
- en baie meer...