14 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
14 April is die 104de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (105de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 261 dae in hierdie jaar.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1205 - Slag van Adrianopel.
- 1450 - Slag van Formigny. Franse magte beëindig Engelse oorheersing in die Noordelike deel van Frankryk.
- 1632 - Slag van reën. Sweedse magte verslaan die Heilige Romeinse ryk tydens die dertig jaar oorlog.
- 1828 - Noah Webster registreer die kopiereg op die eerste uitgawe van sy woordeboek, en verklaar VSA-Engels.
- 1865 - John Wilkes Booth vermoor Abraham Lincoln.
- 1912 - Die Titanic tref 'n ysberg.
- 1931 - Die Cortes, die parlement in Madrid, kondig die tweede Spaanse republiek aan.
- 1981 - Die pendeltuig Columbia voltooi sy eerste toetsvlug.
[wysig] Geboortes
- 1629 - Christiaan Huygens, wiskundige (/1695-07-08).
- 1827 - Augustus Henry Lane-Fox Pitt-Rivers, argeoloog (/1900-05-04).
- 1831 - Gerhard Rohlfs, wetenskaplike (/1896-06-02).
- 1891 - Bhimrao Ramji Ambedkar, politikus (/1956-12-06).
- 1904 - John Gielgud, akteur (/2000-05-21).
- 1908 - Hermann Stahl, skrywer.
- 1951 - Julian Lloyd Webber, musikant.
[wysig] Sterftes
- 1759 - Georg Friedrich Händel, komponis (1685-02-23/).
- 1917 - Lazarus Ludwig Zamenhof, ontwerper van Esperanto (1859-12-15/).
- 1925 - John Singer Sargent, skilder (1856-01-12/).
- 1935 - Amalie Emmy Noether, wiskundige (1882-03-23/).
- 1964 - Rachel Carson, bioloog (1907-05-27/).
- 1986 - Simone de Beauvoir, filosoof (1908-01-09/).
- 2001 - Hiroshi Teshigahara, regiseur (1927-01-28/).