Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Venezuela - Wikipedia

Venezuela

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Boliviaanse Republiek van Venezuela (Spaans: República Bolivariana de Venezuela, "klein Venisië") is 'n land in die noorde van Suid-Amerika 1. Dit grens aan die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan aan die Noorde, Guiana aan die Ooste, Brasilië aan die Suide, en Kolombia aan die Weste. Noord van Venezuela lê die Karibiese state van Aruba, die Nederlandse Antille en Trinidad en Tobago.

Republiek Bolivariana
de Venezuela              
Beeld:Venezuela_flag_medium.png Beeld:Venezuela_coa.png
(In Detail)
Nasionale leuse: -
Beeld:LocationVenezuela.png
Amptelike taal Spaans
Hoofstad Caracas
President Hugo Chávez
Area
 - Totaal
 - % water
32ste
912,050 km²
0.3%
Populasie


 - Total (2002)


 - Digtheid
posisie: 43ste


24,287,670


27/km²
Onafhanklikheid


 - Verklaar


 - Erken
Van Spanje


5 Julie, 1811


1821
Geldeenheid Venezuela bolivar
Tydsone UTC -4
Nasionale lied Gloria al bravo pueblo
Internet TLD .VE
Skakelkode 58

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Venezuela


[wysig] State

Hoofartikel: State van Venezuela

Venezuela is verdeel in 23 state (estados), een federale distrik (distrito federal) en een federale afhanklike (dependencia federal), gemerk deur 'n *:

  • Amazonas
  • Anzoategui
  • Apure
  • Aragua
  • Barinas
  • Bolívar
  • Carabobo
  • Cojedes
  • Delta Amacuro
  • Falcon
  • Federale Afhanklikheid *
  • Federale Distrik *
  • Guarico
  • Lara
  • Merida
  • Miranda
  • Monagas
  • Nueva Esparta
  • Portuguesa
  • Sucre
  • Tachira
  • Trujillo
  • Vargas
  • Yaracuy
  • Zulia
Beeld:Ve-map.jpg

[wysig] Geografie

Hoofartikel: Geografie van Venezuela

Venezuela het 'n verskeidenheid van landskappe, soos die noordelike gedeeltes van die Andesgebergte in die noordweste en langs die noordelike Karibiese kus, waar die hoogste punt die piek Pico Bolivar teen 'n hoogte van 5,007 m is. Noord van Venezuela se vasteland lê Los Roques, 'n reeks koraal-eilande. Ook in die Noordweste is die laeveld gebiede rondom Maracaibo meer en die Golf van Venezuela. Die sentrale deel van die land word gekenmerk deur uitgestrekte vlaktes genoem llanos wat strek van die Kolombiaanse grens tot die rivierdelta van die Orinoco in die ooste. In die Suide is die Guiana Hooglande, tuiste van die Angel Falls, die wêreld se hoogste waterval.

Die klimaat is tropies en oor die algemeen warm en vogtig, alhoewel meer gematig in die hooglande. Die hoofstad, Caracas is ook die land se grootste stad. Ander groot stede is onder andere Maracaibo, Barquisimeto, Valencia, Maracay, en Ciudad Guayana.


[wysig] Eksterne verwysings

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:


Lande in Suid-Amerika
Argentinië | Bolivië | Brasilië | Chili | Kolombië | Ecuador | Guiana | Paraguay | Peru | Suriname | Uruguay | Venezuela
Afhanklike state : Frans-Guiana | Falkland-eilande
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com