Tswana (taal)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die taal Tswana (Setswana in Tswana) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 3 301 774 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie.