Bespreking:Slag van Isandlwana
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie is 'n vertaling van engelse weergawe om mee af te skop, ek beskik oor verskeie ander bronne met materiaal wat ek wil bywerk. Daar is baie stellings in die Engelse weergawe wat bevraagteken moet word. Soos hoe is dit moontlik vir offisiere om die tente in die kamp waar te kan neem, maar nie die teenwoordigheid van 20 000 zoeloekrygers nie? --RM 07:29, 8 Maart 2006 (UTC)
Renier, dis nie baie duidelik op watter dag die slag nou geveg word nie. 11 Januarie? Jcwf 15:11, 8 Maart 2006 (UTC)
Ek slaap nog...