Gebruikerbespreking:Petrus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hi Petrus, baie welkom.
(Ek kan nie regtig Afrikaans skryf nie) Jcwf
Welkom Petrus. Sien uit na waardevolle bydrae deur jou.
Net 'n vraag waarom glo jy dat vermoede 'n beter vertaling van hypothesis is as veronderstelling? --Renier 22:54, 15 11 2004 (UTC)
-
- "Vermoede" is gebruiklik in Wiskunde - "veronderstelling" het eintlik die konnotasie van "aanname". Ek skep nie hier 'n vertaling nie - dit is hoe dit is.
-
- Welkom terug in die land van die lewendes. --RM 14:02, 30 Jun 2005 (UTC)