Nishapur
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Nishapor of Nishapur (Persies ook Neyshabur,نیشابور) is 'n stad in die provinsie Khorasan (Noordoos-Iran) met meer as 200 000 inwoners.
Nishapur is 'n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die graf van Khayam, Attar, Kamal-o-molk en enige ander. Nishapur staan soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte.