Krugersdorp
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Krugersdorp, oorspronklik Paardekaraal genoem en voorheen 'n munisipalegebied in eie reg, is 'n gebied van Mogale City op die Wesrand van Gauteng, Suid-Afrika. Gestig 1887 deur Marthinus Pretorius en na Paul Kruger vernoem, dit is veral bekend vir sy geskiedkundige rol in die Vryheidsoorlog, sy nabygeleë myne, en die Sterkfonteingrotte wat tot wêrelderfenisgebied verklaar is.
[wysig] Besienswaardighede
- Ou Kromdraai Goudmyn
- Krugersdorp Wildreservaat
- Krugersdorp Museum
- Sterkfonteingrotte
- Paardekraal Monument
- Robert Broom Museum
- Tarlton International Raceway
- Wondergrot