Bespreking:Chott Ech Chergui
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hoekom nie meer "Sjot" nie?
Chott Ech Chergui is die amptelike naam - waarskynlik Franse spelling van Arabaiese naam, ons kan dit seker vertaal na Sjot maar ek ken nie genoeg arabies om te oordeel wat die ech byvoorbeeld beteken nie. Laurens 18:51, 21 Januarie 2006 (UTC)