Bisho
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bisho (Xhosa: "buffel") is 'n dorp in Suid-Afrika, en die hoofstad van die Oos-Kaap. Dit was ook die hoofstad van die voormalige tuisland Ciskei. Bisho lê naby die hawestad Oos-Londen en lê aangrensend aan die dorp King William's Town.