Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Gallo - Wikipedia

Gallo

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Beeld:Gallo and Breton.gif
Die Bretonse en Gallo-taalgebied in die Franse région Bretagne

Gallo is 'n streektaal van Frankryk, wat veral in die oostelike Bretagne gepraat word. Gallo behoort - in teenstelling met die Keltiese Bretons - tot die Romaanse Oïl-taalfamilie en is derhalwe nou verwant aan ander Noord-Franse streektale soos Normannies, Pikardies en Pointevin-Saintongies. Gallo het vermoedelik ná 1000 as 'n selfstandige dialek ontwikkel.

Die naam Gallo is moontlik afgelei van die Bretonse gallaoued, wat na die geromaniseerde Galliese inwoners van die Bretagne verwys.

Desondanks sy tradisie as 'n literêre taal is Gallo beperk tot sy rol as omgangstaal en medium vir toneelopvoerings en inheemse musiek. Een van die moltreinstasies in die Bretonse hoofstad Rennes maak gebruik van tweetalige aanwysings in Frans en Gallo, maar anders bly Gallo in sy eie taalgebied meesal onsigbaar.

Danksy die Gallo-taalbeweging geniet die taal sedert die sewentigerjare erkenning in die plaaslike openbare lewe. Onderwysers kan die amptelike Certificat d’Aptitude à l’Enseignement du Gallo verwerf om hulle as Gallo-onderwysers te bekwaam. Gallo is nou 'n opsionele skoolvak vir hoërskool-leerlinge.

Die woordeskat en grammatika van Gallo toon 'n sekere invloed van Bretons, maar is oorwegend van die Latynse en Gallo-Romeinse taal oorgeërf.

[wysig] 'n Vergelyking van die Franse en Gallo-woordeskat

'n Tweetalige aanwysing in 'n moltreinstasie van Rennes
Vergroot
'n Tweetalige aanwysing in 'n moltreinstasie van Rennes
GALLO FRANS AFRIKAANS
anoet aujourd'hui vandag
betunae fumer rook
biq chèvre bok
chapèu chapeau hoed
desort sortie uitgang
esteill étoile ster
fórmaij fromage kaas
nouna non nee
ostèu maison huis
us porte deur



Indo-Europese tale > Kentum-tale > Italiese en Romaanse tale >
Romaanse tale > Italiese tale >
Iberoromaans Galloromaans Retoromaans Italoromaans Sardies Balkanromaans Italiese groep|
Aranees Asturies Galicies Katalaans Portugees Spaans Langues d'oil: Frans Gallo Jèrriais Lorrain Pikardies Wallonies Anglonormannies Oksitaans: Auvergne Gascogne Languedoc Limousin Frankoprovensaals Romansch Ladinies Friulaans Dalmaties Italiaans Korsikaans Napolitaans Sardies Aroemeens Istro-Roemaans Meglenoroemaans Roemeens Oskies Umbries Faliskies Latyn
Romaanse Kunstale: Interlingua, Interlingue, Lingua Franca Nova.
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com