Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
8 Desember - Wikipedia

8 Desember

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

8 Desember is die 342ste dag (343ste in 'n skrikkeljaar) van die jaar soos uitgereken met die Gregoriaanse kalender. Daar bly nog 23 dae in hierdie jaar oor.

Nov - Desember - Jan
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 31  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1854 - Pous Pius IX verklaar die dogma dat die Maagd Maria sondevry gebore is.
  • 1907 - Koning Gustav V van Swede bestyg die Sweedse troon.
  • 1914 - Die Oorlog van die Falkland-eilande word geveg.
  • 1941 - Die Verenigde State maak 'n oorlogsverklaring teen Japan. In antwoord, verklaar Duitsland oorlog teen die VSA.
  • 1941 - Die eerste gebruik van gas teen die Jode deur die Nazis vind plaas in die Chelmno-kamp naby Lodz.
  • 1949 - Die hoofstad van die Republiek van China word vanaf Nanjing na Taipei, Taiwan toe verskuif.
  • 1976 - Die Eagles stel die Hotel California-album vry, een van die grootse verkopers van alle tye.
  • 1980 - Mark David Chapman vermoor die voormalige Beatle John Lennon.
  • 1993 - Die Noord-Amerikaanse Vrye Handelsooreenkoms word gewettig deur die VSA-president, Bill Clinton.

[wysig] Geboortes

  • 1542 - Mary Queen of Scots († 1587).
  • 1626 - Koningin Christina van Swede († 1689).
  • 1865 - Jean Sibelius, komponis (†  1957).
  • 1894 - James Thurber, skrywer (†  1961).
  • 1925 - Sammy Davis Jr., akteur, sanger († 1990).
  • 1930 - Maximilian Schell, akteur, filmregisseur, skrywer.
  • 1943 - Jim Morrison, sanger van die groep The Doors († 1971).
  • 1946 - John Rubinstein, akteur, komponis.

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com