29 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1170 - Aartsbiskop van Kantelberg Thomas Becket word vermoor in sy eie katedraal onder opdrag van Hendrik II van Engeland.
- 1845 - Die Republiek van Texas word geannekseer deur die Verenigde State en word die staat Texas.
- 1890 - Die Verenigde State Leër vermoor meer as 400 lede van die Groot Siouxnasie by die Wounded Knee Slagting.
- 1911 - Sun Yat-sen word verkies as die eerste President van die Republiek van China.
- 1937 - Die Ierse Vrystaat word vervang deur 'n nuwe staat genaamd Ierland nadat 'n nuwe grondwet aanvaar is.
[wysig] Geboortes
- 1918 - Dricky Beukes; Afrikaanse skrywer
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
12-27 | 12-28 | 12-29 | 12-30 | 12-31 |