17 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
17 Desember is die 351ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (352ste in skrikkeljare). Daar volg nog 14 dae in die res van die jaar .
Nov - Desember - Jan | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1777 - Frankryk word die eerste nasie wat die Verenigde State van Amerika as nasie erken.
- 1862 - Generaal Ulysses S. Grant verban Jode uit Tennessee, Mississippi, en Kentucky.
- 1903 - Die eerste aangedrewe vlug vind plaas, deur die gebroeders Wright.
- 1967 - Harold Holt, die Eerste Minister van Australië (gebore 1908) verdwyn terwyl hy naby Portsea, Victoria swem.
- 1969 - Die Amerikaanse Lugmag kondig aan dat sy vlieënde-pieringondersoeke geen getuienis ontbloot het oor die bestaan van 'n buite-aardse ruimtetuig nie.
- 1973 - Die Amerikaanse Psigiatrie Vereniging verwyder homoseksualiteit van sy lys van geestesversteurings.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Nasionale Dag in Bhoetan
- Die Saturnalia-fees, ter ere van Saturnus begin.
Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia.